Lyf
Teks: Kelsey Middleton en Mariet Swanepoel
Regie - Choreografie: Kelsey Middleton -
Oudiovisuele ontwerp: Brenton Watt Met Laura de Vries, Martin van Heerden, Louise Basson en ander dansers van die Kmad.com geselskap• Moontlik gemaak deur die Distell Stigting vir die Uitvoerende Kunste
Eers was daar Lyftaal (2002), toe Lyf en siel (2003) en nou word die trilogie van dié hoog aangeskrewe Pretoriase dansgroep afgesluit met Lyf , wat verlede jaar op Aardklop staande toegejuig is. Middleton sê in Beeld die dinamiese slotafl ewering van haar “lyfl ike ontdekkingstog” bestaan uit twee dele. “ Dedication is ’n prelude wat opgedra word aan vroue in Afrika en die tweede deel, Lyf , handel oor lewenservarings. Dít wat die mens met al sy sensitiwiteite slyp; mislukte verhoudings, die soeke na aanvaarding. Of soos die teks sê: ‘Ek is gebore as ’n dogtertjie, maar die lewe het van my ’n vrou gemaak.’” Lyf is ’n besliste feeshoogtepunt.
An outstanding contemporary dance porduction performed by Kmad.com. The production has had sold out performances at KKNK, Innie Bos & Pretoria. The dancers take the audience through the journey through the life of a women- love lost, love found, never without heart ache. "Our best female contemporary dancers in South Africa" quoted by Ester Nasser-ex artistic director of Pact dance Company.
0 comments:
Post a Comment